TuisKenmerkeBekeringDiensbaarheidIdentiteitKerkismeSoekeTerugslaeOpstandingReddingVerlossingVrugteWaarheidWare Jesus

 

Opgedateer: 3 Februarie 2023

    

 

 

Die Christen en Waarheid

In Johannes 18:38 vra Pilatus vir Jesus: "Wat is waarheid?"

Daar is deesdae groot pogings om die mens te probeer oortuig dat waarheid relatief is, dus as iets vir my waar is, is dit nie noodwendig vir jou waar nie. As Christene weet ons egter dat reg of verkeerd, alleen deur God en Sy Woord bepaal word. Hy is ons Skepper, is Almagtig en Alomteenwoordig. Hy alleen is Heer en ons moet Hom in waarheid en in liefde aanbid.

  • Dis beter om alleen te staan in die waarheid, as om verkeerd te wees saam met die massa.
  • Dis beter om gehaat te word, omdat jy die waarheid praat, as om gewild te wees, terwyl jy leuens versprei.
  • Dis beter om die waarheid te praat wat seer maak as om 'n leuen te vertel wat troos

'n Christen wat sê dat hy/sy die Here lief het, maar nie in waarheid leef nie en nie God se weg loop nie, moet ernstig sy/haar lewe hersien en tot inkeer kom.

1 John 2:4 ― Geneva Bible 1599
Hee that saith, I knowe Him, and keepeth not His commandements, is a liar, and the trueth is not in him.

Volg Jesus, want Hy sê: Ek is die Weg en die Waarheid en die Lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie. (Johannes 14:6)

In Johannes 8:31-32 lees ons: En Jesus sê vir die Jode wat in Hom geglo het: As julle in My woord bly, is julle waarlik My dissipels. En julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vrymaak.

God is soewerein, leef dus met vertroue in Hom. God is heilig, leef dus met respek en eerbied tot eer van die Here.

Sanctifie them with Thy trueth: Thy Word is trueth.
John 17:1 ― Geneva Bible 1599

 

 

 

Tuis
Kenmerke
Bekering
Diensbaarheid
Identiteit
Kerkisme
Soeke
Terugslae
Opstanding
Redding
Verlossing
Vrugte
Waarheid
Ware Jesus

Op

TuisKenmerkeBekeringDiensbaarheidIdentiteitKerkismeSoekeTerugslaeOpstandingReddingVerlossingVrugteWaarheidWare Jesus

 

 

ARK Web Design since 1998
ARK Webontwerp sedert 1998

ADSA Klein Advertensies

Swallow Software

Bekering

Bybelteks

Bible Text

Kaleidoskoop

ARK Webontwerp © 2022  ARK Web Design © 2023