TuisKenmerkeBekeringDiensbaarheidIdentiteitKerkismeSoekeTerugslaeOpstandingReddingVerlossingVrugteWaarheidWare Jesus

 

Opgedateer: 3 Februarie 2023

    

 

 

Opstanding van Jesus Christus

1 Corinthians 15:1-4 ― Geneva Bible 1599
1 Moreouer brethren, I declare vnto you the Gospel,
which I preached vnto you, which ye haue also receiued,
and wherein ye continue, 2 And whereby ye are saued, if ye keepe in memorie, after what maner I preached it vnto you, except ye haue beleeued in vaine. 3 For first of all, I deliuered vnto you that which I receiued, how that Christ died for our sinnes, according to the Scriptures, 4 And that He was buried, and that He arose the third day, according to the Scriptures,

As Christene moet ons bly glo aan die opstanding van Jesus Christus. Daar is deesdae baie organisasies wat hulself as mede Christene beskou, maar geensins waarde heg of glo aan die werklike fisiese opstanding van Jesus nie. Nee, hulle glo dat dit maar net 'n simboliese verhaal is en dat ware gelowiges maar net voortgaan om mitologie te glo.

Paulus maak dit egter baie goed duidelik dat as ons nie glo aan 'n opgestane Christus nie, ons geloof waardeloos is. Ons móét weet en glo dat, dit wat die Bybel vir ons oor Jesus se kruisiging, dood en opstanding vertel, wáár is en dat ons dit kán en móét glo.

 Hosea 6: 1-4 ― Geneva Bible 1599
1  Come, and let vs returne to the Lord: for He hath spoyled, and He will heale vs: He hath wounded vs, and He will binde vs vp.
2 After two dayes will He reuiue vs, and in the third day
He will raise vs vp, and we shall liue in His sight.
3 Then shall we haue knowledge, and indeuour our selues to know the Lord: His going forth is prepared as the morning, and He shall come vnto vs as the raine, and as the latter raine vnto the earth.

 

 

 

Tuis
Kenmerke
Bekering
Diensbaarheid
Identiteit
Kerkisme
Soeke
Terugslae
Opstanding
Redding
Verlossing
Vrugte
Waarheid
Ware Jesus

Op

TuisKenmerkeBekeringDiensbaarheidIdentiteitKerkismeSoekeTerugslaeOpstandingReddingVerlossingVrugteWaarheidWare Jesus

 

 

ARK Web Design since 1998
ARK Webontwerp sedert 1998

ADSA Klein Advertensies

Swallow Software

Bekering

Bybelteks

Bible Text

Kaleidoskoop

ARK Webontwerp © 2022  ARK Web Design © 2023