TuisKenmerkeBekeringDiensbaarheidIdentiteitKerkismeSoekeTerugslaeOpstandingReddingVerlossingVrugteWaarheidWare Jesus

 

Opgedateer: 3 Februarie 2023

    

 

 

Kenmerke van Christene

'n Persoon wat "Ja" gesę het vir die Here se uitnodiging om Sy kind te word, dus tot bekering gekom het, leef vanaf daardie bepaalde moment 'n lewe wat voluit toegewy is aan Hom. Daardie persoon se leefstyl, dade, woorde, gedagtes, ja, alles word aan Jesus se voete neergelę tot eer van die Vader. Tekens van 'n persoon wat onder die genadegawes van die Here woon is onder andere die volgende:

  • Die persoon getuig van die Here se genade in sy/haar lewe
  • Die persoon lees gereeld die Bybel en leef dit in sy/haar lewe uit
  • Die persoon sal soms, sommer uit die bloute, iets goeds doen vir ander mense, sonder om noodwendig iets terug te verwag
  • Die persoon betoon respek vir God en sy naaste
  • Die persoon is rustig
  • Die persoon is vriendelik
  • Die persoon is nederig
  • Die persoon is dankbaar
  • Die persoon is hulpvaardig
  • Die persoon toon kompassie met ander
  • Die persoon toon vergifnis teenoor ander
  • Die persoon leef 'n skoon, morele lewe wat vir almal wat hulle ken, sigbaar sal wees

Die bostaande lys is maar net enkele dinge en kan met nog baie ander aangevul word. Bogenoemde is alles aksies wat soos rigtingwysers ons en ander na God toe wys. Christene staan reg deur die eeue uit as unieke mense wat die enigste ware God aanbid.

Laat ons dan voluit leef in ons Christenskap en tot eer van die Here. Leef vir die Here en ervaar Sy wonderlike leiding, versorging en liefde in jou lewe.

Romans 14:8-9 ― Geneva Bible 1599

8   For whether wee liue, we liue vnto the Lord: or whether we die, we die vnto the Lord: whether we liue therefore, or die, we are the Lords.

9   For Christ therefore died and rose againe, and reuiued, that he might be Lord both of the dead and the quicke.

 

 

 

Tuis
Kenmerke
Bekering
Diensbaarheid
Identiteit
Kerkisme
Soeke
Terugslae
Opstanding
Redding
Verlossing
Vrugte
Waarheid
Ware Jesus

Op

TuisKenmerkeBekeringDiensbaarheidIdentiteitKerkismeSoekeTerugslaeOpstandingReddingVerlossingVrugteWaarheidWare Jesus

 

 

ARK Web Design since 1998
ARK Webontwerp sedert 1998

ADSA Klein Advertensies

Swallow Software

Bekering

Bybelteks

Bible Text

Kaleidoskoop

ARK Webontwerp © 2022  ARK Web Design © 2023