Soeke na die Here

Seeke ye the Lord while He may be found:
call ye vpon Him while He is neere.
Isaiah 55:6 ― Geneva Bible
1599
Vyf maniere om na God te soek
-
Bid en vra die Here om Hom aan jou te
openbaar.
-
Lees die Bybel gereeld en volg
die Here se Woord in jou doen en lates.
-
Lees die Bybel met 'n oop en ontvanklike gemoed.
-
Vra jouself wat die inhoud van
die Bybel beteken en hoe
dit van toepassing is op jou.
-
Vra dan wat die inhoud oor God sê.
Die Here belowe as ons tot Hom
nader, sal Hy tot ons nader. |