TuisKenmerkeBekeringDiensbaarheidIdentiteitKerkismeSoekeTerugslaeOpstandingReddingVerlossingVrugteWaarheidWare Jesus

 

Opgedateer: 3 Februarie 2023

    

 

 

Diensbaarheid

Christene moet goeie dankbaarheids-vrugte dra. Tog voel baie dat hulle net nie het wat nodig is nie. Is jy een van daardie mense wat dink die Here kan jou nie gebruik nie?

Kyk na die geskiedenis, dade en karakters van die persone hieronder. Jy sal waarskynlik tot ander insigte kom.

  • Noag was 'n dronkaard
  • Abraham was oud
  • Sara was onvrugbaar
  • Isak was 'n dagdromer
  • Jakob was 'n leuenaar
  • Lia was onaantreklik
  • Josef was 'n slaaf
  • Moses het gehakkel
  • Miriam was 'n skinnerbek
  • Gideon was 'n lafaard
  • Simson was 'n hoereerder
  • Rahab was 'n prostituut
  • Tomas was 'n twyfelaar
  • Timotheus was te jonk
  • Dawid was owerspelig en 'n moordenaar
  • Elia was depressief
  • Jona was koppig
  • Naomie was 'n weduwee
  • Job het bankrot geraak
  • Petrus het Jesus ontken
  • Martha was bekommerd en gestres
  • die Samaritaanse vrou was geskei
  • Sagius was kort van gestalte
  • Paulus was fanaties en 'n moordenaar
  • Lasarus was dood
As jy na die bostaande lys kyk, dink jy regtig nog dat die Here jóú nie kan gebruik nie? Voel jy nog soos 'n portret wat skeef hang? Staan gereed vriend/vriendin, die Here is die Here van wonderwerke en vra nie bekwaamheid so seer nie, maar eerder bereidwilligheid. Wil jy graag 'n meer dankbare lewe leef tot eer van die Here? Vra Hom dan om jou die rigting te wys, die weg voor te berei en jou op te neem in Sy leër.

Glo my die oesland staan ryp en die werkers is min.

  • 2 Corinthians 12:9 ― Geneva Bible 1599

9   And He said vnto me, My grace is sufficient for thee: for My power is made perfect through weakenesse. Very gladly therefore will I reioyce rather in mine infirmities, that the power of Christ may dwell in me.

  • 2 Peter 1:3 ― Geneva Bible 1599

3   According as His diuine power hath giuen vnto vs all things that perteine vnto life and godlinesse, through the acknowledging of Him that hath called vs vnto glory and vertue.

  • Matthew 4:19 ― Geneva Bible 1599

19   And He sayd vnto them, Follow Me, and I will make you fishers of men.

 

 

 

Tuis
Kenmerke
Bekering
Diensbaarheid
Identiteit
Kerkisme
Soeke
Terugslae
Opstanding
Redding
Verlossing
Vrugte
Waarheid
Ware Jesus

Op

TuisKenmerkeBekeringDiensbaarheidIdentiteitKerkismeSoekeTerugslaeOpstandingReddingVerlossingVrugteWaarheidWare Jesus

 

 

ARK Web Design since 1998
ARK Webontwerp sedert 1998

ADSA Klein Advertensies

Swallow Software

Bekering

Bybelteks

Bible Text

Kaleidoskoop

ARK Webontwerp © 2022  ARK Web Design © 2023