TuisBybelboekeBelangrike VerseTien GebooieSkrifverwysings Bybelboekname (Afr, Eng)

 

Opgedateer: 3 Februarie 2023

    

 

 

Bybelboeke

Boeke van die Bybel

Die Bybel het 2 groepe Bybelboeke:

a) Die Ou Testament

b) Die Nuwe Testament, wat opgedeel is in die 4 Evangelies en Handelinge, asook die Sendbriewe van Paulus en die Algemene Sendbriewe.

 

 

 

Bybelboekname

 

Ou Testament

Volledige naam Algemene gebruik

Afkorting

 
Génesis Génesis Gen.
Exodus Exodus Ex.
Levítikus Levítikus Lev.
Númeri Númeri Num.
Deuteronómium Deuteronómium Deut.
Josua Josua Jos.
Rigters Rigters Rigt.
Rut Rut Rut
I Samuel I Samuel I Sam. of 1Sam.
II Samuel II Samuel II Sam. of 2Sam.
I Konings I Konings I Kon. of 1Kon.
II Konings II Konings II Kon. of 2Kon.
I Kronieke I Kronieke I Kron. of 1Kron.
II Kronieke II Kronieke II Kron. of 2Kron.
Esra Esra Esra
Nehemía Nehemía Neh.
Ester Ester Ester
Job Job Job
Psalms Psalms Ps.
Spreuke van Salomo Spreuke Spr.
Prediker Prediker Pred.
Hooglied van Salomo Hooglied Hoogl.
Jesaja Jesaja Jes.
Jeremia Jeremia Jer.
Klaagliedere van Jeremia Klaagliedere Klaagl.
Eségiël Eségiël Eseg.
Daniël Daniël Dan.
Hoséa Hoséa Hos.
Joël Joël Joël
Amos Amos Amos
Obadja Obadja Obad.
Jona Jona Jona
Miga Miga Miga
Nahum Nahum Nah.
Hábakuk Hábakuk Hab.
Sefánja Sefánja Sef.
Haggai Haggai Hag.
Sagaría Sagaría Sag.
Maleági Maleági Mal.
 

Nuwe Testament

Volledige naam Algemene gebruik Kortvorm/Afkorting
 
Die Evangelie van Matthéüs Matthéüs Matt.
Die Evangelie van Markus Markus Mark.
Die Evangelie van Lukas Lukas Luk.
Die Evangelie van Johannes Johannes Joh.
Die Handelinge van die Apostels Handelinge Hand.
 

Die Sendbriewe van Paulus

Aan die Romeine Romeine Rom.
I Aan die Korinthiërs I Korinthiërs I Kor. of 1Kor.
II Aan die Korinthiërs II Korinthiërs II Kor. of 2Kor.
Aan die Galásiërs Galásiërs Gal.
Aan die Efésiërs Efésiërs Ef.
Aan die Filippense Filippense Filip.
Aan die Kolossense Kolossense Kol.
I Aan die Thessalonicense I Thessalonicense I Thess. of 1Thess.
II Aan die Thessalonicense II Thessalonicense II Thess. of 2Thess.
I Aan Timótheüs I Timótheüs I Tim. of 1Tim.
II Aan Timótheüs II Timótheüs II Tim. of 2Tim.
Aan Titus Titus Tit.
Aan Filémon Filémon Fil.
Die Brief aan die Hebreërs Hebreërs Heb.
 

Die Algemene Sendbriewe

Die Sendbrief van Jakobus Jakobus Jak.
I Die Sendbrief van Petrus I Petrus I Pet. of 1Pet.
II Die Sendbrief van Petrus II Petrus II Pet. of 2Pet.
I Die Sendbrief van Johannes I Johannes I Joh. of 1Joh.
II Die Sendbrief van Johannes II Johannes II Joh. of 2Joh.
III Die Sendbrief van Johannes III Johannes III Joh. of 3Joh.
Die Sendbrief van Judas Judas Jud.
Die Openbaring van Johannes Openbaring Openb.
 
Die Engelse Bybelboekname is beskikbaar by:
Bybelboekname (Afr en Eng)
 
 

 

 

 

Tuis
Bybelboeke
Belangrike Verse
Tien Gebooie
Skrifverwysings

Op
Bybelboekname (Afr, Eng)

 

ARK Web Design since 1998
ARK Webontwerp sedert 1998

ADSA Klein Advertensies

Swallow Software

Bekering

Bybelteks

Bible Text

Kaleidoskoop

ARK Webontwerp © 2022  ARK Web Design © 2023