Tuis

 

Opgedateer: 3 Februarie 2023

    

 

 

Bybelboekname en Engelse Weergawes

For the worde of God is liuely, and mightie in operation,
and sharper then any two edged sword, and entreth through,
euen vnto the diuiding asunder of the soule and the spirit,
and of the ioints, and the marow, and is a discerner of the thoughtes, and the intents of the heart.
Hebrews 4:12 ― Geneva Bible 1599

 

 

'n Lys van al die Bybelboeke in Afrikaans, sowel as Engels.


Bybelboekname in beide Afrikaans en Engels
 


Ou Testament
 

Afrikaanse naam Engelse naam
 
Génesis Genesis
Exodus Exodus
Levítikus Leviticus
Númeri Numbers
Deuteronómium Deuteronomy
Josua Joshua
Rigters Judges
Rut Ruth
I Samuel 1 Samuel
2 Samuel 2 Samuel
1 Konings 1 Kings
2 Konings 2 Kings
1 Kronieke 1 Chronicles
2 Kronieke 2 Chronicles
Esra Ezra
Nehemía Nehemiah
Ester Esther
Job Job
Psalms Psalms
Spreuke Proverbs
Prediker Ecclesiastes
Hooglied Song of Solomon
Jesaja Isaiah
Jeremia Jeremiah
Klaagliedere Lamentations
Eségiël Ezekiel
Daniël Daniel
Hoséa Hosea
Joël Joel
Amos Amos
Obadja Obadiah
Jona Jonah
Miga Micah
Nahum Nahum
Hábakuk Habakkuk
Sefánja Zephaniah
Haggai Haggai
Sagaría Zechariah
Maleági Malachi
 


Nuwe Testament
 

 
Matthéüs Matthew
Markus Mark
Lukas Luke
Johannes John
Handelinge Acts
 


Die Sendbriewe van Paulus
 

Romeine Romans
1 Korinthiërs 1 Corinthians
2 Korinthiërs 2 Corinthians
Galásiërs Galatians
Efésiërs Ephesians
Filippense Philippians
Kolossense Colossians
1 Thessalonicense 1 Thessalonians
2 Thessalonicense 2 Thessalonians
1 Timótheüs 1 Timothy
2 Timótheüs 2 Timothy
Titus Titus
Filémon Philemon
Hebreërs Hebrews
 


Die Algemene Sendbriewe
 

Jakobus James
1 Petrus 1 Peter
2 Petrus 2 Peter
1 Johannes 1 John
2 Johannes 2 John
3 Johannes 3 John
Judas Jude
Openbaring Revelation
 
 

 

 

Tuis

Op

Tuis

 

 

ARK Web Design since 1998
ARK Webontwerp sedert 1998

ADSA Klein Advertensies

Swallow Software

Bekering

Bybelteks

Bible Text

Kaleidoskoop

ARK Webontwerp © 2022  ARK Web Design © 2023