| 
		Die Bybel is 'n kosbare juweel vir elke ware Christen. Hier is 'n paar 
		belangrike feite en wenke oor die Bybel. 
		
		1. Die Skrywer 
		Die Here self is die Skrywer van die Bybel. 
		Die Bybel is die onfeilbare Woord van God, Sy liefdesbrief aan ons om 
		ons op ons lewenspad die weg te wys. (Kyk onder andere na Exodus 24:12; 
		Deuteronomium 6:6-9; Psalm 19:7-10 en Hebreërs 4:12) 
		
			
				
					|   | 
					  | 
				 
				
					
					  | 
					Exodus 24:12 
					Exodus 24:12 ― Geneva Bible 1599 
					12   And the Lord said vnto Moses, Come vp to Me 
					into the mountaine, and be there, and I will giue thee 
					tables of stone, and the law and the commandement, which I 
					haue written, for to teach them. | 
				 
				
					|   | 
					  | 
				 
				
					
					  | 
					Deuteronomium 6:6-9 
					Deuteronomy 6:6-9 ― Geneva Bible 1599 
					6   And these wordes which I commaund thee this 
					day, shalbe in thine heart.7   
					And thou shalt rehearse them continually vnto thy children, 
					and shalt talke of them when thou tariest in thine house, 
					and as thou walkest by the way, and when thou liest downe, 
					and when thou risest vp: 
					8   And thou shalt binde 
					them for a signe vpon thine hand, and they shalbe as 
					frontlets betweene thine eyes. 
					9   Also thou shalt write 
					them vpon ye postes of thine house, and vpon thy gates.  | 
				 
				
					|   | 
					  | 
				 
				
					
					  | 
					Psalm 19:7-10 
					Psalm 19:7-10 ― Geneva Bible 1599 
					7   The Lawe of the Lord is perfite, conuerting 
					the soule: the testimonie of the Lord is sure, and giueth 
					wisedome vnto the simple.8   
					The statutes of the Lord are right and reioyce the heart: 
					the commandement of the Lord is pure, and giueth light vnto 
					the eyes. 
					9   The feare of the Lord 
					is cleane, and indureth for euer: the iudgements of the Lord 
					are trueth: they are righteous altogether, 
					10   And more to be 
					desired then golde, yea, then much fine golde: sweeter also 
					then honie and the honie combe.  | 
				 
				
					|   | 
					  | 
				 
				
					
					  | 
					Hebreërs 4:12 
					Hebrews 4:12 ― Geneva Bible 1599 
					12   For the worde of God is liuely, and 
					mightie in operation, and sharper then any two edged sword, 
					and entreth through, euen vnto the diuiding asunder of the 
					soule and the spirit, and of the ioints, and the marow, and 
					is a discerner of the thoughtes, and the intents of the 
					heart. | 
				 
				
					|   | 
					  | 
				 
			 
		 
		2. Geïnspireer 
		Die mense soos Moses, Jesaja, Daniël, Lukas en 
		Paulus, wat die Woord van God neergepen het, het geskryf soos hulle 
		geïnspireer was deur die Here. Die volgende verse herinner ons daaraan. 
		
			
				|   | 
				  | 
			 
			
				
				  | 
				Exodus 34:27 
				Exodus 34:27 ― Geneva Bible 1599 
				27   And the Lord said vnto Moses, Write thou 
				these words: for after the tenour of these words I haue made a 
				couenant with thee and with Israel. | 
			 
			
				|   | 
				  | 
			 
			
				
				  | 
				Jesaja 30:8 
				Isaiah 30:8 ― Geneva Bible 1599 
				8   Now go, and write it before them in a table, and 
				note it in a booke that it may be for the last day for euer and 
				euer: | 
			 
			
				|   | 
				  | 
			 
			
				
				  | 
				Jeremia 30:1-2 
				Jeremiah 30:1-2 ― Geneva Bible 1599 
				1   The worde, that came to Ieremiah from the Lord, 
				saying, 
				Jeremiah2 Thus speaketh the Lord 
				God of Israel, saying, Write thee all the wordes, that I haue 
				spoken vnto thee in a booke.  | 
			 
			
				|   | 
				  | 
			 
			
				
				  | 
				2 Timótheüs 3:16-17 
				2 Timothy 3:16-17 ― Geneva Bible 1599 
				16   For the whole Scripture is giuen by 
				inspiration of God, and is profitable to teache, to conuince, to 
				correct, and to instruct in righteousnesse,
				17   That the man of God may be 
				absolute, being made perfect vnto all good workes.  | 
			 
			
				|   | 
				  | 
			 
			
				
				  | 
				Hebreërs 1:1 
				Hebrews 1:1 ― Geneva Bible 1599 
				1   At sundry times and in diuers maners God spake 
				in the olde time to our fathers by the Prophetes: in these last 
				dayes Hee hath spoken vnto vs by His Sonne, | 
			 
			
				|   | 
				  | 
			 
			
				
				  | 
				2 Petrus 1:20-21 
				2 Peter 1:20-21― Geneva Bible 1599 
				20   So that yee first knowe this, that no 
				prophecie of the Scripture is of any priuate interpretation.
				21   For the prophecie came not 
				in olde time by the will of man: but holy men of God spake as 
				they were moued by the holy Ghost.  | 
			 
			
				|   | 
				  | 
			 
		 
		3. Sonder foute 
		Die Bybel is sonder foute. Dit is die Woord van redding en sal in der 
		ewigheid waar wees. Bybelboeke  en Bybelverse wat dit bevestig is 
		onder andere: Psalms 12:6; 119:9; 89, 105 en 130, Spreuke 30:5; Jesaja 
		40:8; Lukas 21:33; Johannes 17:17, Johannes 20: 30-31; Romeine 1:16-17; 
		Romeine 15:4, 1 Korinthiers 10:11 en nog talle ander 
		
		4. Lees asseblief die Bybel gereeld 
		'n Persoonlike verhouding met die Here is noodsaaklik en vir Christen 
		gelowiges, is bekering, redding, wedergeboorte en heiligmaking alles 
		deel van die Christelike lewe. 
		Maar waar kom al die inligting vandaan? Die Blye Boodskap word 
		oorgedra deur mense deur die inwerking van die Heilige Gees, maar ons 
		eie verhouding met die Koning van ons lewens, moet ook daagliks versterk 
		en ontwikkel word. Daarvoor moet ons die Bybel gereeld lees en 
		bestudeer. 
		Bybellees en bid is uiters belangrik en nagaan of opvolg wat die 
		leraar, gemeentelede of ander Christene of kamma-Christene sê, bly in vandag se dae ook 
		baie belangrik, omdat daar baie misleiding plaasvind dwarsdeur gemeentes 
		en in en rondom die 
		kerk. 
		Moet ook nie mislei word deur verdraaide "bybelvertalings" nie, dus 
		lees 'n Bybel wat nie beïnvloed was deur afvalliges nie. Vermy byvoorbeeld die 
		kritiese tekste van 
		oa ongelowiges soos Westcott, Hort en Kittel, sowel as die 
		daaropvolgende tekste van Nestlé en Aland, en ander groepe misleiders. 
		Daar is deesdae ook pogings om byvoorbeeld Jesus en God uit talle 
		tekse in die Bybel uit te vertaal, sodat dit niemand aanstoot gee nie. 
		Daar is duidelik ook 'n beweging na die punt van 'n een wêreld "kerk" en een 
		wêreld "bybel." Moet dus nie nie mislei word en besig raak met swak 
		vertalings of swakbron-vertalings of selfs sogenaamde bybelvertalings 
		deur groepe wat nie Protenstanse geloof handhaaf nie. 
		Lees die Bybel ook met insig 
		en sorg dat jy die inhoud van die tekse mooi inneem. Na baie jare 
		(dekades) se gereelde Bybellees, kan ek getuig dat die Bybel elke dag 
		nog nuwe dinge aan my openbaar. Baie ander gelowiges getuig ook daarvan 
		dat die Bybel nuut en baie bemoedigend bly deur al die jare heen. As ons 
		tot God nader, sal Hy tot ons nader, ook in die lees van Sy Woord. 
		5. Lees die Bybel in konteks 
		Baie persone, veral ongelowiges, gryp soms 'n teksvers, of net 'n 
		gedeelte van 'n vers, uit die Bybel en probeer daarmee die inhoud van 
		die Bybel uitmaak as iets onbetroubaars. Kyk na die volgende voorbeelde 
		wat so misbruik word en nie in konteks aangehaal word nie. As die volle 
		teks in konteks gelees word, sê dit juis die teenoorgestelde. 
		
			
				|   | 
				  | 
			 
			
				
				  | 
				'n Gedeelte van Psalm 14:1  
				Psalm 14:1 ― Geneva Bible 1599 
				1   ...There is no GodDie volledige sin en 
				res van die vers wat hieronder aangehaal word, wys egter kort en 
				bondig, dat dié wat hulle self wil probeer bluf en sê dat daar 
				nie 'n God is nie, dwaas is, dus die betekenis is iets heel 
				anders as wat ongelowiges aanhaal, as 'n sogenaamde 
				teenstrydigheid van die Bybel. 
				1   The foole hath said in 
				his heart, There is no God: they haue corrupted, and done an 
				abominable worke: there is none that doeth good.  | 
			 
			
				|   | 
				  | 
			 
			
				
				  | 
				'n Gedeelte van 1 Timótheüs 6:10 
				1 Timothy 6:10 ― Geneva Bible 1599 
				10   ... money is the roote of all euill,Die 
				volledige vers sê egter dat dit die smag na geld is, wat 
				die probleem is. So lui die volledige vers: 
				10   For the desire of money is the roote of all 
				euill, which while some lusted after, they erred from the faith, 
				and pearced themselues through with many sorowes.  | 
			 
			
				|   | 
				  | 
			 
			
				
				  | 
				'n Gedeelte van 1 Korinthiërs 15:17 
				1 Corinthians 15:17 ― Geneva Bible 1599 
				17 ... your faith is vaineDie aanvanklik 
				gedeelte wat swak aangehaal was, wil die leser ontmoedig. Die 
				teenoorgestelde is egter waar. Paulus wil juis aantoon hoe 
				Christenskap verskil van ander gelowe, omdat Christus uit die 
				dood opgewek is en ons sodoende 'n lewende Koning en Redder het. 
				Vers 17 as geheel lyk so: 
				17   And if Christ be not 
				raised, your faith is vaine: ye are yet in your sinnes.  | 
			 
			
				|   | 
				  | 
			 
		 
		Lees dus altyd eerder die Bybel in volle konteks, hetsy deur die hele 
		gedeelte of hoofstuk te lees, of dan minstens die verse rondom die vers 
		waarna verwys word. Nie alleen verbeter dit mens se insig in die Bybel 
		nie, maar help ook om al hoe meer dele van die Bybel beter te onthou. 
		Die Bybel is kosbaar. Deur die eeue het mense goed en bloed prysgegee 
		om 'n eie Bybel te kan besit en daar is nou nog mense wat nie hul eie 
		Bybel het of mag hê nie. 
		Wees bewus van jou wonderlike voorregte as jy jou eie Bybel besit. 
		Lees dit en leef jou geloof, soos aangedui in die Woord, met erns uit.  |